Kyk nuut na nonsens!

Eksamentyd.  Kopkraptyd.  Nie net vir studente regoor die land wat tans hul kennis en vernuf in die eksamenlokaal moet ten toon stel nie, maar ook vir dosente wat die rolle van eksaminatore en moderatore moet vertolk.  Merk.  Modereer.  Merk en modereer.  Rooipen.  Groenpen.  Na ‘n week … rooi- en groenpenvergiftiging.  […]

Share Button

Die nostalgie van Bloemskou

Die afgelope Bloemskou het herinneringe van kleintyd terug gebring … herinneringe waaroor ek kinderlik opgewonde én nostalgies raak. My pa is nie ‘n spur-of-the-moment mens nie.  Nee … dinge word weke (selfs maande) vooruit beplan.  Destyds is daar dus lánk vooruit beplan en begroot vir Bloemskou.  Vir plaasjapies soos ek […]

Share Button

Oos, wes, Bloemfontein bes!

Ek was onlangs in die Kaap (vir plig, maar darem ook plesier).  Ek was deel van ‘n groep van 150 akademici van 11 verskillende lande wat die Internasionale Konferensie oor Nagraadse Studieleiding by Spier, Stellenbosch moes bywoon en ‘n navorsingsvoordrag lewer.  Die Maandag wat ek daar aangekom het was blou […]

Share Button

’n Nuwe, voller jy …

‘n Nuwe jaar. ‘n Nuwe (voller) jy. Iewers tussen Kersfees en Nuwejaar het jy van ‘n peervorm in ‘n appelvorm verander. Jou beursie is platter as jou Cadbury-boude, Beacon-maag en Lindt-love handles. Jy grawe in jou klerekas rond, opsoek na ‘n kledingstuk wat darem die ergste haelskade (ook bekend as […]

Share Button

Kersfees kom!

Wat is Kersfees sonder “Pa rum pum pum pum”? Dié refrein maal al die hele week deur my kop nadat ek die bekende Kersliedjie “Little drummer boy” Maandag twee keer gehoor het – eers in die supermark en toe weer die aand op televisie. En ek besef … Kersfees is […]

Share Button

Stad na jou hart

Dis altyd lekker om na die ou(er) mense se stories te luister, veral oor die dae toe húlle jonk was. My pa deel die afgelope naweek ‘n paar kosbare herinneringe van Bloemfontein sestig jaar gelede. Universiteitslewe was ánders as wat ons dit vandag ken. Daardie dae was daar net twee […]

Share Button

Wat my pa my geleer het

My pa het ‘n baie spesiale plekkie in my hart, Bybel en selfoon. Want as ek hartseer is, troos hy my. As ek Bybel lees kyk ek in ‘n piepklein foto’tjie van hom vas (dit dien as my boekmerk), en as ek in die moeilikheid is, is hy op speed […]

Share Button

Wat my Ma my geleer het

Met Moedersdag wat ons eerskomende Sondag vier, wil ons graag hulde bring aan al die ma’s wat ons lewens verryk deur hulle daarwees, saamwees en ma-wees. Ek is bevoorreg en geseënd om my mamma vir 40 jaar steeds by my en my tweelingsussie, Danri, te hê. Ek deel graag ‘n […]

Share Button

Lank lewe die liefde!

Hierdie naweek vier ons die liefde in vyfde rat. Sondag is immers Valentynsdag – die dag waarop liefde verjaar! Cloud number 9 sal talle jong verliefdes se bestemming wees met ‘n romantiese piekniek of avontuur op die spyskaart. En na die naweek spog ons evas weer met Cadbury-boude en Lindt-lovehandles. […]

Share Button

Só verander ons ons land

Ek kry ‘n paar weke gelede ‘n telefoonoproep van my huishulp Enni. Haar buurvrou se dogter is verdwaal op die SUT-kampus. En skielik dink ek terug aan my eerste dag op die Kovsie-kampus in Bloemfontein. Ek en my tweelingsussie Danri kom van Daniëlskuil af en die kampus was amper so […]

Share Button